Bespreek

Hoe kan ek Troumusiek bepreek?

  • Maak ‘n afspraak vir  jou (gratis) lewendige demonstrasie waar ons ontmoet en jou troumusiek bespreek en uittreksels uit ons troumusiek reptertorium speel:

e-pos elanie.lagrange@gmail.com of skakel 0836054423

  • Betaal 50% deposito om jou bespreking te bevestig. Dit beteken dat ons geen ander troue in jou tydgleuf sal oorweeg of bespreek wanneer ons jou deposito ontvang  het nie.

 

Ons sien uit om van jou te hoor!
Advertisements